Geloof to redding - Romeine 10:8-11 (AFR53) by Thriving Faith
published on
Jy sal gered word
Romeine 10:8-11 (AFR53)
Toonsetting deur Maria Louise
Maar wat sê dit?
Naby jou is die woord
In jou mond en in jou hart
Dit is die woord van geloof
Wat ons verkondig
As jy met jou mond die Here Jesus bely
En met jou hart glo dat God
Hom uit die dode opgewek het
Sal jy gered word
(Sal jy gered word)
(Sal jy gered word)
Want met die hart glo ons tot geregtigheid
En met die mond bely ons tot redding
Want die skrif sê elkeen wat in Hom glo
Sal nie beskaam word nie
- Genre
- Skrifberyming