South Africa
Beloning ná Gauteng-vrou spoorloos verdwyn
--- Charné van der Merwe 09 Apr 2026’n Boksburgse gesin bied ’n R10 000-beloning aan vir die opsporing van ’n geliefde, wat reeds langer as ’n maand gelede as vermis aangemeld is. Volgens haar familie het Hermina Christina (Ina) Tellis (57) se man, Jacques Tellis, haar laas op 10 Maart omstreeks 20:00 tuis in Witfield, Boksburg, gesien. Hy het later ingekruip en omstreeks 23:00 besef ..Read More