Onlangs op die tuisblad
Hoe kan jy God persoonlik leer ken?
Sewe dinge kan jou help om ’n vriendskap met Hom te verkry.
Wat sê die Bybel oor alkohol? Is dit ’n sonde om dit te drink?
Die Bybel maak in werklikheid melding van etlike positiewe aspekte van wyn en ander alkoholiese drankies.
Die argief van die Kusserow-familie – ’n Kosbare erfenis
Waar moet dit wetlik bewaar word?
Het God evolusie gebruik om verskillende lewende dinge te skep?
Wetenskaplikes het gesien dat daar verskeidenheid binne elke soort lewensvorm is, en niks in die Bybel weerspreek dit nie.
Hoe om te vergewe
Waarom is dit soms so moeilik om te vergewe? Kyk hoe die Bybel se raad kan help.
Klimaatsverandering en ons toekoms – Wat die Bybel sê
Gee die Skepper om vir ons planeet en diegene wat daarop woon?
Hoe om ’n gesondheidsprobleem wat skielik opgekom het, te hanteer
Watter praktiese inligting in die Bybel kan jou help as jou gesondheid skielik agteruitgaan?
Wat is die Tien Gebooie van God?
Aan wie is dit gegee? Moet Christene dit onderhou?
Kan ’n beter ekonomie wêreldvrede bring?
Daar sal nie blywende vrede wees net omdat mense meer geld het nie. Blywende vrede kan net gebeur as mense God se leiding volg.
Hoe om die siklus van haat te breek – Wees onpartydig
Raak ontslae van negatiewe gevoelens teenoor ander deur God se onpartydigheid na te volg.
Kan tegnologie wêreldvrede bring?
Tegnologie kan nie harte wat vol gierigheid, haat of vooroordeel is, verander nie. Vind uit wat kan.
Kan godsdiens wêreldvrede bring?
Godsdienste wat haat en geweld aanspoor, sal nooit vrede bring nie.
Kan ’n beter regering wêreldvrede bring?
Geen menseregering kan wêreldvrede bring nie. Maar ons Skepper kan – en sal!
Is wêreldvrede moontlik?
Wêreldvrede is verseker, en die Bybel se antwoord sal jou verras!
God gee vir jou om
Hoekom kan jy die vertroue hê dat Jehovah God jou gedagtes en gevoelens beter as enige iemand anders verstaan?