Vinnige feite – Benin
- 14 192 000 – Bevolking
- 16 233 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 298 – Gemeentes
- 1 tot 898 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
’n Nuwe Bybelonderrigsentrum in Benin toegewy
NUUSBERIGTE
Die boek Matteus in Fon vrygestel
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Hulle het hulle gewillig aangebied —In Wes-Afrika
Wat het party Europeërs beweeg om na Wes-Afrika te trek, en hoe het dinge vir hulle afgeloop?
DIE WAGTORING
Waarin het ek my nou begewe?
Lees hoe ’n sendeling in Benin gebaretaal geleer het om dowe mense te help om nader aan God te kom.